Breuk van 'n getal
Hoe bereken ek 'n breuk van 'n getal?
As ek 24 lekkers het en ek moet dit tussen 2 maats deel, gaan elkeen die helfte van 24 kry. Ek deel 24 dus deur 2.